Pretoriase middestad se water weer veilig om te drink “Ons besef egter hoe ernstig hierdie voorval is en watter kommer dit by inwoners veroorsaak het. Die vertraging in die kommunikasie van die aanvanklike waarskuwing om water te kook, was veral onaanvaarbaar,…
Maroela Media Nuus
频道Nie-amptelike Maroela Media nuusartikels https://maroelamedia.co.za/ondersteun-ons/ Kontak: @conactadmin
互动与广告
近 30 天帖子聚合
- 平均反应
- 0
- 平均评论
- 0
- 平均转发
- 1.9
- 广告帖子(30 天)
- 0
- 广告占比
- 0.0%
- 被提及(30 天)
- 0
榜单位置
各窗口最近一次榜单
暂未进入榜单
频道进入榜单池并满足数据条件后会显示名次。
最近帖子
按发布时间倒序,最多展示 8 条
DA plaas SAUK op terme oor uitsendings “Met slegs ure voordat die stembusse oopmaak, moet regstreekse televisiedekking volgende naweek streng ewewigtig en regverdig wees.”
SA 10 dae weg van historiese verandering – GHL “Daardie toekoms is moontlik, maar dit sal nie gebeur bloot omdat ons dit wil hê nie. Dit sal gebeur wanneer mense hul stemme gebruik om ‘n ander soort regering te eis,” het Khathu Rasilingwane Saterdag beklemtoon…
MKP weer vies vir OVK – dié keer oor kandidaatlyste “Die huidige dispuut oor kandidaatlyste versterk ons wantroue in die kommissie.”
Kyk | Mel maak koppie weer vol ná bedrywige seisoen Mel die Storieverteller het die afgelope drie jaar gehore laat skaterlag op verhoë landwyd, maar agter die skerms het die lewe haar ’n paar ernstige lesse geleer. Sy vertel vanuit haar kleurryke tuiste in die…
SA se eerste vulletjies uit bevrore embrio’s gebore Suid-Afrika se eerste vulletjies gebore uit bevrore embrio’s wat deur middel van intrasitoplasmiese sperminspuiting (ICSI) geproduseer is, is hiér – en blakend gesond.
20 jaar tronkstraf vir Grootvlei-plaasmoord Theo en Marlinda Bekker is in Julie 2023 op hul plaas in die Grootvlei-omgewing in Mpumalanga aangeval. Theo is tydens die aanval gruwelik vermoor en Marlinda erg aangerand.
Frankryk stuur nuwe ambassadeur na SA Welkom, ambassadeur. Geniet ons pragtige land,” het prof. Thuli Madonsela, voormalige Openbare Beskermer, Saterdag op die nuus gereageer.
相似频道
基于 Telegram 官方相似频道推荐
暂无相似频道
等待相似频道抓取任务运行。