Om in te teken: https://europa.com/register#1ZRL4I8H
Afrikaanse Runeskrif
频道Die oudste Germaanse skrif ooit geskep, vir die jongste Germaanse taal opgestel. Hierdie is nié vir heidene gemaak nie. As jy 'n afgod of afgode van die Skepping maak, dan behoort jy om weg van hier af te bly; die Boere is 'n Chrístense Germaanse volk.
互动与广告
近 30 天帖子聚合
- 平均反应
- —
- 平均评论
- —
- 平均转发
- —
- 广告帖子(30 天)
- 0
- 广告占比
- —
- 被提及(30 天)
- 0
榜单位置
各窗口最近一次榜单
暂未进入榜单
频道进入榜单池并满足数据条件后会显示名次。
最近帖子
按发布时间倒序,最多展示 8 条
Hey mense, ek weet dis nou al ʼn lang ruk wat ek laaste hier al iets geskryf het. Wil net laat weet dat ek na ʼn nuwe platform oorgeskuif het hiervoor, sal dalk beter wees vir gemeenskaplike projekte ens.. Het die sisteem verder verbeter daarop en vertaal ook as…
Projekte in die werk: 1. ʼn Runegedig wat by ons kultuur pas (hulp hiermee sou heelwat gaaf wees as enigiemand dit sou offer) 2. ʼn Runekalender (moet nog oor die saak studeer voor ondergaan kan begin) 3. Nuwe video's om by die nuutste weergawe van die spelreëls…
Wanneer die Vierkleur eers as die offisiële vlag van die ZAR gestig was, was daar ʼn wet geskep dat die nasionale motto van "EENDRAGT·MAAKT·MAGT" in die groen geskryf moes wees; hierdie was nooit gedoen nie. Hierdie is hoe dit sou lyk as die Voedork daarvoor gebr…
Hierdie lêer wys alle algemene inhoud oor die spelreëls en getalle. Elke nou en dan sal ek hom wysig om spelfoute wat ek voorheen gemis het te verbeter, om ander gemene inhoud by te voeg, ens.; as iets hierin nie mooi verduidelik is nie, stuur my ʼn boodskap in…
相似频道
基于 Telegram 官方相似频道推荐
暂无相似频道
等待相似频道抓取任务运行。